Hoe sal ons 2011 onthou? Wat het Julius Malema en Steve Hofmeyr nou weer kwytgeraak? Uitsprake deur beroemdes, berugtes en die wat eerder moes stilgebly het.
Sleutelwoord Argiewe:Steve Hofmeyr
Bloemfontein hou nou Vryfees
Nadat die Volksblad-kunstefees verlede jaar sy 10-jarige bestaan gevier het, is besluit om die volgende stap na ‘n opwindende toekoms vir die fees te neem deur dit sy eie identiteit te gee.
Bymekaarkomplek vir die kunste
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
Pretoria 155 Afrikaanse Musiekfees
Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Bok van Blerk, Lianie May, Bobby van Jaarsveld en Elizma Theron tel onder die sangers wat op 13 November gaan optree tydens AfriForum se Afrikaanse musiekfees.
Steve skryf nog ‘n boek
Sarie berig dat die sanger Steve Hofmeyr nog ‘n boek vrystel in April.
Van Zuma tot Zille
Fred Mouton kyk met belangstelling na President Jacob Zuma.
50 Stemme: Die grootste name in Afrikaanse musiek
Die Darren-Hofmeyr-Du Plessis-kudde gaan mekaar behoorlik vertrap om hul hande te lê op die boek.
’n Jolige affêre!
As jy hou van unieke kombinasies, ’n gróót verskeidenheid kunstenaars en klanke wat so mooi is dat dit jou hoendervleis gee, is die feesgedeelte van Roots net reg vir jou.
‘n Dawerende gejuig en ander prettighede
Daar is groot konserte, groot kanonne en in die algemeen ‘n gedawer met ‘n stewige musiekprogram wat by die twaalfde Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word.
Bittersoet
Wat sou jy gedoen het?
Jou man is ontrou aan jou voor, tydens en na julle troudag. Jou man se affairs is hoofopskrifte in die koerante.
