Hierdie is die verhaal van ‘n 50-jarige transgender persoon van die Kaapse Vlaktes.
Sleutelwoord Argiewe:Suidoosterfees
Aspoestertjie van die Kaap
Aspoestertjie van die Kaap speel af op die Kaapse Vlakte.
Legendes Klein Klassique
Die Odeion Strykkwartet en die pianis, Ilse Schumann met die première-uitvoering van Kommadagga.
Legendes Klassique
In die konsert Legendes Klassique word van die grootste musici van Suid-Afrika se klassiekemusiek-bedryf gehuldig.
Legendary Divas
3 Divas – 3 Ikone – 3 Legendes
Aucamp!
Slegs vir almal is kabaretmusiek in die ware sin van die woord.
Aunty Gabieba
‘n Legende op die Kaapse Vlakte.
Black Velvet: The Banquet
Hierdie smeulende kabaret word aangebied deur die sangeres Juju Domingo en haar pianis Lucas Heinen.
Musieklegendes Roulette
Verbeel jou: ‘n groot, kleurvolle Roulette wiel in die middel van die verhoog; die gasvrou draai die wiel en die gehoor skree: “STOP!”.
Soldaat
Nadir is bereid om sy lewe prys te gee, sodat sy gemeenskap vry kan wees van euwels.
