Reeds met Willem het televisie verslaafdes geweet Tobie Cronje is vir groter dinge bestem.
Sleutelwoord Argiewe:Tobie Cronjé
Aardklop se Drama Feesmaal
Vanjaar kan jy ook verseker wees van ‘n porsie Shakespeare by die Aardklop Drama feesmaal.
Leuenverklikker: ‘n Swart Komedie
Egbert Nimmerman, ‘n klerk met ‘n geheue soos ‘n sif, verdwaal in ‘n doolhof van amptenary wanneer sy lewe deur Opperman, ‘n sinistere burokraat, en sy jong assistent, uitgepluis en omgedop word.
