Tobie Cronjé is genomineer vir ‘n Kanna-toekenning as beste akteur by die KKNK vir sy rol in My Vrou se Man se Vrou.
Sleutelwoord Argiewe:Tobie Cronjé
KKNK 2012 Kanna-nominasies
Die Kannas-toekennings gee erkenning aan produksies van uitstaande gehalte by die Absa KKNK.
KKNK 2012 Telbord
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe mense werklik voel oor 2012 se KKNK. Ons scrapers lees elke Facebook-inskrywing, twiet en artikel wat in Oudtshoorn gegenereer word.
Retrogasme: Willem
Willem was die eerste Afrikaanse komediereeks op TV.
Pa …vir Dummies
Pa … vir Dummies is ‘n nuwe solostuk met Neels van Jaarsveld in die rol van Dries Klopper (28), wie se doodgewone, lekker lewe ontwrig word deur die oorweldigende uitdagings van vaderskap.
Toneel wat jou sal raak, hetsy jy lag of huil
Verskeie temas kom na vore in vanjaar se toneelaanbod by die Aardklop Nasionale Kunstefees.
Parkamampoer
Parkamampoer is ’n komedie oor Afrikaners in die vreemde.
André Schwartz – Liefde? aldan nie
In die produksie André Schwartz – Liefde? aldan nie gee Schwartz ‘n blik op die wel en wee van die liefde, hoe eiesoortig, heerlik, aaklig en verwarrend.
My boetie se sussie se ou
Dit is nou 18 jaar later en John Smith is steeds ´n Londense taxi bestuurder, woonagtig in Highgate met sy vrou Mary en in Finchley met vrou Barbara.
Knypie Oppie Kant
Suid-Afrika het nog nooit so iets beleef nie! Een van die lekkerste lekkerlag klugte word nou opgevoer.
