Bob Dylan word in die Royal Albert Hall, Londen, uitgejou.
Kategorie Argiewe:Aardig
31 Mei
Die Republiek van Suid-Afrika kom tot stand.
15 Mei
De Centraal Westelike Co-operatiewe Landbouw Vereniging word deur 45 boere van Klerksdorp gestig om hulle graan te hanteer.
Tussen stasies – in China
Liziba-stasie in Chongqing in die suidweste van China.
8 Mei
Alle vyandelikhede van die Tweede Wêreldoorlog word om middernag gestaak.
29 April
’n Skietstaking tussen 12 namiddag en sonsondergang word afgekondig vir ’n rugbywedstryd tussen die Britte en Boere op Okiep tydens die Anglo-Boereoorlog.
22 April
Die Eerste Nasionale Tee- en Koffiefabrieke Beperk is die eerste publieke maatskappy wat deur Afrikaanse vroue opgerig is.
Nuwe aanlyn reeks ondersoek die suksesgeheime van bekende Suid-Afrikaners
Dr. Johan Beukes, hoëprestasieleierskapafrigter en inspirerende spreker, het pas ’n opwindende nuwe aanlyn reeks bekendgestel wat op suksesvolle Suid-Afrikaners fokus.
1 April
Die Suid-Afrikaanse Polisie kom tot stand.
30 Maart
Die Verenigde State van Amerika koop Alaska by Rusland vir $7,3 miljoen.
