Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Kategorie Argiewe:Verhale

Brood, melk en ‘n spuitnaald

‘n Plaasgesmeerde botterbroodjie teen ‘n gewigtige dertig gram – ‘n onnosele blik in die toekomstige vadermoord, deur die wit van my glas melk.

Gepubliseer deurRoekeloos15/07/200919/11/2019Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: DüvlenLos kommentaar op Brood, melk en ‘n spuitnaald

Lekkers bly lekkers soos lekker lekker bly

Lekkergoed maak nog altyd ‘n mens se hart week en jou tande sleg!

Gepubliseer deurRoekeloos08/07/200919/11/2019Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Emile de VilliersLos kommentaar op Lekkers bly lekkers soos lekker lekker bly

Ek, Sisiphus

‘n Geknars soos iemand wat homself omdraai op ‘n gruisblad is hoorbaar. Dan ‘n sug en die geluid van iemand wat teen iets aanbeur.

Gepubliseer deurRoekeloos01/07/200915/11/2019Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Johan SchoemanLos kommentaar op Ek, Sisiphus

Rita

So in die stap besluit hy: kompromie-sluit. Dit was en is nog altyd die wortel van alle kwaad, veral vir fyngeestiges.

Gepubliseer deurRoekeloos24/06/200915/11/2019Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Johan SchoemanLos kommentaar op Rita

Ojo del Demonio

Hoe sal jy my sien? My oë begin statig brand van die koue, die winter is alweer stadig maar seker oppad om my lewe om te kul.

Gepubliseer deurRoekeloos17/06/200915/11/2019Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: DüvlenLos kommentaar op Ojo del Demonio

Elke hond kry sy dag

Wat is mooier as ‘n draaijakkals op volle vaart? Met daardie vosstert word die liggaam met die fynste balans gestuur om keer op keer sy agtervolgers die loef af te steek as hulle in die lug hap.

Gepubliseer deurRoekeloos10/06/200915/11/2019Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Emile de VilliersLos kommentaar op Elke hond kry sy dag

Blou vergif

My oë, gevul met ‘n diep donker staar in die verte oor velde van niet – waar wolke die skynbare skeiding lek-lek van hemelblou wat die hoogte in op roep na daardie einste een waarvoor ek wag.

Gepubliseer deurRoekeloos03/06/200912/11/2019Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: DüvlenLos kommentaar op Blou vergif

Die selfoon in patriargale perspektief

Ou Dok, patriarg wat hy is, vertel my van sy en tannie Claude se ervaring met hul selfoon. Die kinders het so aangehou …

Gepubliseer deurRoekeloos27/05/200917/07/2018Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Emile de VilliersLos kommentaar op Die selfoon in patriargale perspektief

In en om die pastorie

Die kerk verleen hom juis ‘n groeiplek te wees vir karakters, want binne die kerklike omgewing is hulle veilig. Kom ons erken dit dat hulle die mense is wat kleur aan die lewe gee.

Gepubliseer deurRoekeloos02/05/200922/10/2019Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Emile de VilliersLos kommentaar op In en om die pastorie

Die Eksperiment

Pieter Meyer stoot die deur van die spreekkamer toe, draai om en bekyk die vertrek. Dit lyk koud en afsydig, asof dit iemand anders s’n is. So, dis waartoe dit gekom het, al die jare se swoeg en sweet. ‘n Kamer waar mense heen kom om gehelp te word. Gehelp met wat? Erger nog, deur …

Lees meer “Die Eksperiment”

Gepubliseer deurRoekeloos30/04/200929/12/2015Gepubliseer inVerhaleSleutelwoorde: Johan SchoemanLos kommentaar op Die Eksperiment

Posts pagination

Nuwer artikels 1 … 15 16 17 18 19 … 35 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Anrich keer terug na sy alternatiewe wortels
  • Virginia Lee Huldeblyk – ENCORE
  • Tien jaar van Liefde by die Dam
  • Bokkie – Nicholis Louw
  • Move with Melody

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Ferdi Wheeler oor Die dooies praat: Memoirs van die Boere-oorlog in die Renierversameling
  • Alyzzander Fourie oor Die dooies praat: Memoirs van die Boere-oorlog in die Renierversameling
  • Donkerbaai werk saam met Peach van Pletzen met nuwe enkelsnit oor Ouer maar nie wyser nie
  • Franco - Paarlberg oor “Kaal Sigarette”
  • Op Soek Na Liefde oor Aan my sy
Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier