Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Kategorie Argiewe:Verhale

Die feesmaal

Die huis slaan my asem weg. Dis tydskrif mooi. Regte bome vol fyn, wit liggies in die yslike ingangsportaal. Fonteine en watervalle. Poele vol lewendige visse. Lyk soos ‘n plek uit Top Billing.

Gepubliseer deurEstelle De Wet10/06/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Estelle de Wet3 Kommentare op Die feesmaal

Gekaap deur ’n helikopter

Een sonnige oggend terwyl ek my pragtige tuin versorg en ‘n ogie oor die kinders hou waar hulle die karp broodjies voer in die plaasdam, hoor ek die bekende zoemgeluid van die lemme van ‘n helikopter.

Gepubliseer deurEvelyn Van der Merwe29/05/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Evelyn van der MerweLos kommentaar op Gekaap deur ’n helikopter

Die boemelaar

Want dis maar net hoe dit is.

Gepubliseer deurEstelle De Wet27/05/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Estelle de Wet2 Kommentare op Die boemelaar

Vat so! Jou feeks!

Ek het nog altyd ’n hekel daaraan gehad as dit kom by onregverdigheid op die sportveld.

Gepubliseer deurEvelyn Van der Merwe06/05/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Dorothy Kamenshek, Evelyn van der MerweLos kommentaar op Vat so! Jou feeks!

Die palmboom

Nuwe intrekkers op die grondvloer sit in die koelte onder die ou man se palmboom. “Dit was ‘n beknopte potplant wat ek vyftien jaar gelede hier voor die woonstelblok uitgeplant het.”

Gepubliseer deurEstelle De Wet08/04/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Estelle de Wet1 Kommentaar op Die palmboom

Dusty

Jy weet mos. Soms besef ons nie die waarde van spesiale oomblikke nie … totdat dit net ‘n herinnering is.

Gepubliseer deurEstelle De Wet01/04/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Estelle de Wet1 Kommentaar op Dusty

Die Mall

Ek hou niks van die Mall nie. Seker omdat ek nie van ‘n gedrom hou nie.

Gepubliseer deurEstelle De Wet10/03/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Estelle de Wet2 Kommentare op Die Mall

Die wakker wekker

Ek lê op my sy. Probeer slaap. Kyk met een oog na die rooi digitale nommers op die wekker. Dit skyn dof. ‘n Ligkrans vorm om die nommers.

Gepubliseer deurEstelle De Wet11/02/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, Kuns & Ontwerp, VerhaleSleutelwoorde: Estelle de Wet1 Kommentaar op Die wakker wekker

Muisie

Wielie wielie walie hier lê ek op my alie.

Gepubliseer deurEstelle De Wet28/01/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Estelle de Wet1 Kommentaar op Muisie

Dankie

Lastige trane loop verleë wanneer ‘n vreemdeling in my ou kar van 26 jaar klim. Die uitlaatpyp brul soos hy haar aanskakel en agteruit ry. Hulle talm vir ‘n oomblik by die stopstraat.

Gepubliseer deurEstelle De Wet14/01/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Estelle de WetLos kommentaar op Dankie

Posts pagination

Nuwer artikels 1 … 13 14 15 16 17 … 35 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Anrich keer terug na sy alternatiewe wortels
  • Virginia Lee Huldeblyk – ENCORE
  • Tien jaar van Liefde by die Dam
  • Bokkie – Nicholis Louw
  • Move with Melody

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Ferdi Wheeler oor Die dooies praat: Memoirs van die Boere-oorlog in die Renierversameling
  • Alyzzander Fourie oor Die dooies praat: Memoirs van die Boere-oorlog in die Renierversameling
  • Donkerbaai werk saam met Peach van Pletzen met nuwe enkelsnit oor Ouer maar nie wyser nie
  • Franco - Paarlberg oor “Kaal Sigarette”
  • Op Soek Na Liefde oor Aan my sy
Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier