‘n Stowwerige sak word versigtig uit die hoogste kas in die huis gehaal. Nog voor dit die grond raak, duik ek in. Van ‘n afstand om meer spoed op te bou.
Kategorie Argiewe:Verhale
Wit op groen
Dis vroeg aand wanneer ek die vuur aansteek. En ek hou die eende dop. Seepglad en blink wit in die laaste lekkie son. Sneeuwit op die groen gras.
Die wiel draai
Ons glo die wiel draai. Soos die Aarde om sy eie as en om die son. Om en om in sirkels, ‘n siklus … en so verander ons lewens, ons geskiedenis.
Ek ken jou
Ek ken jou goed. Jy wonder nog steeds waar my kop dan was: Dit was by jou waar dit altyd was. Vir jou was ek vreeslik lief. Soos amperryp druiwe vir die son en mielies vir reën.
Die Watervloed
‘n Paar weke gelede het ek hulle gewaar. Op ‘n helder somersdag vanaf my balkon.
Agter elke deur
Mense sê daar is ‘n vrou agter elke man. My katkop sê daar is ‘n kat agter elke spieël. In albei gevalle is daar niks. Deure is egter ‘n ander storie.
Duike
“Jou lewe bestaan uit vlietende oomblikke. Soms is dit asof sommige oomblikke verlig is, in kolle, want sekere dinge maak duike, amper soos jou vinger op ‘n leё koeldrank blikkie.”
Katools
Ek lê buite in die oggendson, opgekrul op ‘n ou geel koerant. In die bure se tuin, want die gras is groener aan hierdie kant van die muur.
Die honger vrou
Daar woon ‘n vetsugtige vrou in ‘n klein huisie onder ‘n klein bergie.
Driestemmig
Daar is geen traan in hierdie oog nie, geen hartseer in die lug nie.
