Donkies bly maar snaakse wesens. As donkie se kind hardekwas trek, dan kan jy hom nie met stokke en blokke beweeg nie.
Kategorie Argiewe:Verhale
Willem Matthys Muller (1921 – 1978)
Hy was een van John se skrander kinders. Hy skryf matriek twee maande voor hy 15 is en slaag dit met vier onderskeidings met ‘n gemiddelde persentasie van 89%.
Wonderlike lewe of nie (Slot)
Malaika se gevoel was reg. Iets het verkeerd geloop …
Wonderlike lewe of nie 15
Dis ‘n week voor Malaika en Christo se troudag en Malaika is ‘n senuweewrak.
Wonderlike lewe of nie 14
Op die 29ste Desember ontvang Teresse skokkende nuus.
YogiSip en die Parys Protea
Die Parys Protea in die titel is geen Vrystaatse blom nie, ek ken ook geen Vrystaatse blomme wat veel in gemeen het met die jong vrou wat deel is van die storie nie.
Wonderlike lewe of nie 13
“Hehehehe, dis oukei meneer Venter. Ek voel dieselfde! Kan nie wag vir vanaand nie!” antwoord sy hom in ‘n fluisterstem en hy soen haar in die nek. “Dit maak my lus, Chris, jy weet dit …”
Die man met die jas
Die stad is vanoggend besiger as gewoonlik, miskien omdat dit net voor ‘n langnaweek is. Jaques de Brille parkeer sy klein motor in ‘n systraat, soos elke oggend. Toe hy om die hoek stap, waai ‘n vlaag koue wind sy hare deurmekaar. Hy onthou hoe Anna dit altyd gehaat het as hulle iewers sou aankom en hy eers ‘n plek moes soek om hare te kam. Terwyl hy die boekwinkel se deur oopsluit, besef hy weer dat dinge nooit regtig tussen hulle sou uitgewerk het nie.
Wonderlike lewe of nie 12
Dis Kersdag en Herman se foon lui al vroeg oggend.
Miesies Boss
Miesies Boss is nie baasspelerig nie. Niemand sal dit sê nie. Veral nie iemand wat weet dat sy dalk daarvan te hore kan kom nie.
