‘n Mens dink jy is nou mooi groot genoeg om te trou en jou lyf volwasse te hou. Ja, toe, lag nou, asof jy dit nie al self telke male gedink het net om soos ‘n absolute pit te voel nie.
Kategorie Argiewe:Verhale
Huis Paleis Pondok Varkhok
Rudolf het my nou net gemail en gevra van die vreemde mense by wie ek bly en toe dog ek, hey, siende dat ek in die mood is kan ek netsewel vir julle van my landpeople vertel.
Ve’lang
Stuur jou verhale na bydraes by roekeloos.co.za Dis Sondagmiddag. Ek lê op my eie bed en verlang na wie-weet-wat. My ma het altyd vir my gesê: “jy sit mos nou op jou eie agterstoep en ve’lang huis toe.” Vader weet, dit was van kleins-af so. Vredehoek, Bredastraat, Lorraine, Rocklands, UPE, Parow, Stellenbosch, Oudtshoorn en nou …
Wonderlike lewe of nie 9
Christo en Malaika beplan om aan die begin van volgende jaar trou. Drie weke na hulle
hul eksamenuitslae gaan kry. Dan nog net vyf maande wat sy oor het totdat haar baba
gebore word.
Nommer Asseblief
Wat ‘n wonderlike tyd was die era van die handsentrales nie!
Wonderlike lewe of nie 8
Een Saterdagaand bel Herman vir Christo. Malaika sit by hom en kyk DVD. Vandat
hulle verhouding ernstiger begin raak het, kuier hy en Herman nie meer so baie saam
nie.
Skaduwee jagter
Ek het vandag my skaduwee gesien.
‘n Heilige in Malawi
Volgens sommige was dit per toeval dat hy ons pad gekruis het, maar ons weet van beter …
Huisbesoek
In die tyd toe ek en Hermien op Heidelberg ontvang is, was daar ‘n hele aantal vrome geloofsvaders en -moeders wat ons hande geval en ons begelei het. Dit was nou nie van die wal tot in die sloot nie, maar van die sloot tot op die wal. Hulle was die mense wat met die eenvoud van hul geloof vir jou as sogenaamde “Godsman” die pad aangedui het en soms ook betig het.
Nee, dankie, ek rook nie meer nie, ek rook minder …
Jy het reg gelees. Ek rook nou minder. Ek sou hou daarvan om te sê ek het opgehou, maar helaas. Ek is in die PROSES.
