Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Kategorie Argiewe:Verhale

Boer maak ‘n plan

Ek erken. Wanneer ek ons nuwe buurvrou haar man in ‘n kinderwaentjie sien rondstoot, knip my oё ‘n paar keer in ongeloof.

Gepubliseer deurEstelle De Wet16/09/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Estelle de Wet1 Kommentaar op Boer maak ‘n plan

Donkie met vuur onder die alie

Wie kan nog onthou hoe ons veertig jaar plus gelede moes warmwater prakseer?

Gepubliseer deurEvelyn Van der Merwe11/09/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Evelyn van der MerweLos kommentaar op Donkie met vuur onder die alie

Die ooievaarstee

In die vroeë oggendure al kon die swaarbelaaide hemelruim dit nie meer inhou nie … dit sous skape en koeie.

Gepubliseer deurEstelle De Wet28/08/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Estelle de Wet2 Kommentare op Die ooievaarstee

Harde bene

Die Vrystaatse dorpie is kerkstil wanneer ek so skuins na elf die oggend inry … amper deurry. Maar dan hét Kersdag mos sy eie ongeëwenaarde rustigheid. ‘n Heilige kalmte.

Gepubliseer deurEstelle De Wet25/08/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Estelle de Wet2 Kommentare op Harde bene

Geheueverlies

So dertig jaar gelede moes Esmeralda noodgedwonge ’n rugspesialis besoek omdat die pyn ondraaglik geword het in haar rug. Op ’n skaal van 1 tot 10 was dit 15.

Gepubliseer deurEvelyn Van der Merwe15/08/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Evelyn van der Merwe1 Kommentaar op Geheueverlies

‘n Noue ontmoeting

Sy eet Franse uiesop. Veg met die lang, geel kaasdrade. Steek dan die soplepel diep af. Drink gretig die dun, bruin sop. Bemeester dan die kuns en draai die taai kaas om en om en om die lepel.

Gepubliseer deurEstelle De Wet31/07/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Estelle de Wet2 Kommentare op ‘n Noue ontmoeting

Voet in mond

Praat jy ook partykeer sommer net? Sonder te veel denke … maar met goeie bedoelinge.

Gepubliseer deurEstelle De Wet21/07/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Estelle de Wet4 Kommentare op Voet in mond

Kuikenmoord

Die gedreun van die trok wat die piepende kuikens kom aflaai verbreek die stilte op die plaas.

Gepubliseer deurEvelyn Van der Merwe15/07/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Evelyn van der Merwe2 Kommentare op Kuikenmoord

Wit leuentjies

“As tannie Nana dalk vandag bel, sê tog net Mamma is besig. Of uit. Of iets,” vra my ma ons kinders. Ja, sy’t ons maak jok. Nie dat sy daarvan gehou het as ons leuens vertel nie.

Gepubliseer deurEstelle De Wet30/06/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Estelle de Wet1 Kommentaar op Wit leuentjies

Katastrofes

Dis vroeg een Maandagoggend en almal skarrel om klaar te maak vir skool en werk.

Gepubliseer deurEvelyn Van der Merwe20/06/201529/12/2015Gepubliseer inBoeke, VerhaleSleutelwoorde: Evelyn van der MerweLos kommentaar op Katastrofes

Posts pagination

Nuwer artikels 1 … 12 13 14 15 16 … 35 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Anrich keer terug na sy alternatiewe wortels
  • Virginia Lee Huldeblyk – ENCORE
  • Tien jaar van Liefde by die Dam
  • Bokkie – Nicholis Louw
  • Move with Melody

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Ferdi Wheeler oor Die dooies praat: Memoirs van die Boere-oorlog in die Renierversameling
  • Alyzzander Fourie oor Die dooies praat: Memoirs van die Boere-oorlog in die Renierversameling
  • Donkerbaai werk saam met Peach van Pletzen met nuwe enkelsnit oor Ouer maar nie wyser nie
  • Franco - Paarlberg oor “Kaal Sigarette”
  • Op Soek Na Liefde oor Aan my sy
Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier