Die Fender Stratocaster is 50 jaar oud en waak jaloers oor die geskiedenis en helde van rock musiek.
Ligdag
Ek voel effens geïntimideerd om hierdie album te resenseer omdat dit so briljant is", sê Rapport Tydskrif se resensent van Laurinda Hofmeyr se nuwe album Ligdag.
Nianell
Nianell, 'n boorling van Namibië, se liedjie Who Painted the Moon? verskyn op die speellyste van volwasse kontemporêre radiostasies in die VSA en Kanada.
‘n Plek in Afrika
Die produksie, 'n Plek in Afrika, is 'n mylpaal in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse musiek en word opgedra aan Nelson Mandela.
Luistergenot uit die boonste rakke
Die Ukulele orkes het sy ontstaan in 1985 gehad met die doelwit dat alle genres musiek beskikbaar is vir interpretasie, solank 'n ukulele vir dié doel gebruik word.
So onthou ons Koos du Plessis – 20 jaar later …
So onthou ons Koos du Plessis het onlangs verskyn en is 'n huldeblyk deur verskeie kunstenaars aan die ontslape sanger en digter.
Belboks
Hierdie is een boks wat maar eerder kon toe bly.
The Diary of Alicia Keys
Grammy-wenner, Alicia Keys, se memoir, The Diary of Alicia Keys, gebaseer op haar dagboek verskyn eersdaags asook 'n liedboek met gedigte en lirieke.
Heyah Mama
Te oordeel aan die buitekant van die koevert het X4 se Heyah Mama al op verskeie plekke gaan draai voor dit in my hande gestop is. Niemand wou daaroor skryf nie.
Land in die suide
Land in die suide is David Fourie se eerste album. Vir ´n eerste album is dit 'n goeie poging.
