Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Space Cowboys

Clint Eastwood en sy jonger (dit beteken onder 70) maatjies bring vir ons ´n goeie ou fliek, soos net Eastwood dit kan doen.

Gepubliseer deurRoekeloos10/11/200027/07/2016Gepubliseer inFlieks & TVSleutelwoorde: Clint Eastwood, Courtney B. Vance, Donald Sutherland, James Cromwell, James Garner, Jay Leno, Tommy-Lee JonesLos kommentaar op Space Cowboys

Koes

Wetenskaplikes het ´n asteroïed opgespoor wat ´n 1 uit 500 kans het om die aarde te tref in 2030 - dit is die beste kans vir ´n botsing wat al ooit ontdek is.

Gepubliseer deurRoekeloos07/11/200027/07/2016Gepubliseer inAardigLos kommentaar op Koes

Brümilda Poppins

Die Suid-Afrikaanse aktrise en sepie-koningin Brümilda van Rensburg het die dood gefnuik die afgelope naweek toe die lugballon waarin sy was neergestort het.

Gepubliseer deurRoekeloos07/11/200027/07/2016Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Brümilda van RensburgLos kommentaar op Brümilda Poppins

Muluzi is die ou

Malawi se president, Bakili Muluzi, het beveel dat die vloot van nuwe Mercedes Benz limousines van die land se ministers verkoop moet word en dat die geld aangewend moet word om armoede te verlig.

Gepubliseer deurRoekeloos06/11/200027/07/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Bakili MuluziLos kommentaar op Muluzi is die ou

U2 The Best of 1990 – 2000

Die tweede volume van U2 se Best of-versameling word in November deur Interscope Records uitgegee.

Gepubliseer deurRoekeloos04/11/200027/07/2016Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: U2Los kommentaar op U2 The Best of 1990 – 2000

Seks met diere

´n Agtienjarige jong man van Richmond is laas week in hegtenis geneem nadat, soos ons verneem, hy seks met ´n kat gehad het.

Gepubliseer deurRoekeloos02/11/200015/03/2017Gepubliseer inAardigLos kommentaar op Seks met diere

Mankahlana se Siekte

Daar word steeds druk bespiegel oor die siekte verantwoordelik vir die dood van presedensiële woordvoerder Parks Mankahlana.

Gepubliseer deurRoekeloos02/11/200026/07/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Aziz Pahad, Parks MankahlanaLos kommentaar op Mankahlana se Siekte

Premier vlieg belastinggeld uit

Elke oggend as premier Lionel Mtshali van Kwazulu-Natal werk toe gaan kos dit die Suid-Afrikaanse belastingbetaler R12 000.

Gepubliseer deurRoekeloos02/11/200026/07/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Lionel MtshaliLos kommentaar op Premier vlieg belastinggeld uit

Johnny Clegg gekaap

Volgens die Suid-Afrikaanse polisie is die bekende Suid-Afrikaanse kunstenaar, Johnny Clegg, se blou Caravelle Kombi is die afgelope naweek in Bramley View, Johannesburg gekaap.

Gepubliseer deurRoekeloos02/11/200026/07/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Bramley View, Johnny CleggLos kommentaar op Johnny Clegg gekaap

Kry jou kaartjie by Tutu

Desmond Tutu het verlede week op ´n onthaal gesê dat PW Botha nie hemel toe sal gaan indien die mense wie hy seergemaak het hom nie vergewe nie.

Gepubliseer deurRoekeloos30/10/200026/07/2016Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Desmond Tutu, PW BothaLos kommentaar op Kry jou kaartjie by Tutu

Posts pagination

Nuwer artikels 1 … 1 371 1 372 1 373 1 374 1 375 … 1 387 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Twee Klein Oseane
  • Doringdraad Daisies
  • Sluk My Heel In
  • Sonder Onderbroeke – Wat wil jy hê?
  • Langpad Rebelle

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Top ses LEFRA produksies by Afriforum Teater – Roekeloos.co.za oor Vlerksleep by Innibos
  • Danie oor Under Cover
  • Sopnat oor Under Cover
  • Hein oor Ouer vrou, jonger man
  • Hein oor Ouer vrou, jonger man

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier