Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Sleutelwoord Argiewe:KKNK

Karen Zoid en die Gereformeerde Blues Band

Karen Zoid en die Gereformeerde Blues Band

Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band se Eet kreef-album was ’n monumentale album binne die Voëlvry-beweging in die 1980’s.

Gepubliseer deurRoekeloos25/03/201731/03/2017Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Carien Loubser, Gereformeerde Blues Band, Johannes Kerkorrel, Karen Zoid, KKNKLos kommentaar op Karen Zoid en die Gereformeerde Blues Band

15 Jaar met klavier en kitaar

Jak de Priester

In 2017 is dit 15 jaar nadat Jak de Priester sy debuut met Sally Williams Nougat gemaak het.

Gepubliseer deurRoekeloos25/03/201726/03/2017Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Altus Muller, Jak de Priester, KKNKLos kommentaar op 15 Jaar met klavier en kitaar

Allegorie

Grethe van der Merwe

Grethe van der Merwe bedoel wat sy sê en sê wat sy bedoel in haar splinternuwe produksie, Grethe van der Merwe – Allegorie.

Gepubliseer deurRoekeloos24/03/201717/03/2017Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Grethe van der Merwe, KKNKLos kommentaar op Allegorie

Giel Swiegers en ander Karoo Duiwels

Eric Nobbs

Giel Swiegers en ander Karoo-duiwels is ’n samestelling van Karoo-verhale soos vervat in die boek In die mond van die wolf, geskryf deur die bekroonde Paul C. Venter.

Gepubliseer deurRoekeloos24/03/201717/03/2017Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Eric Nobbs, KKNK, Paul C VenterLos kommentaar op Giel Swiegers en ander Karoo Duiwels

Gedig my snaar

Hilandi du Toit

In hierdie produksie vertolk June van Merch van die bekendste gedigte tot oorspronklike digkuns uit Du Toit se pen in haar unieke styl.

Gepubliseer deurRoekeloos23/03/201723/03/2017Gepubliseer inGedigte, MusiekSleutelwoorde: Hilandi du Toit, HiMusic, June van Merch, KKNKLos kommentaar op Gedig my snaar

Die vlammende fez

Die vlammende fez

Hierdie musiekspel bevat nuutgeskrewe sowel as 300-jaaroue melodieë, vervleg met verse oor die wêreld van die Kaapse Maleiers geskryf deur I.D. du Plessis.

Gepubliseer deurRoekeloos23/03/201723/03/2017Gepubliseer inGedigte, Musiek, TeaterSleutelwoorde: Basil Appollis, Bianca Flanders, Carlo Daniels, Chris van Niekerk, Gary Naidoo, Gertjie Besselsen, ID du Plessis, KKNK, Lindi-Heila Smit, Loukmaan Adams, SuidoosterfeesLos kommentaar op Die vlammende fez

Amper famous

Amper famous

Amper famous vertel die storie van ’n jong man van Okiep wat besluit om in sy moedertaal, Namakwa-Afrikaans, te skryf en rap.

Gepubliseer deurRoekeloos22/03/201717/03/2017Gepubliseer inMusiek, TeaterSleutelwoorde: David Kramer, KKNK, V.I.T.O., Vito HeynLos kommentaar op Amper famous

So onner deur die maan

Amanda Strydom en Coenraad Rall in So onner deur die maan

Amanda Strydom weef in So onner deur die maan haar liedjies saam met stories en poësie.

Gepubliseer deurRoekeloos22/03/201717/03/2017Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Amanda Strydom, Coenraad Rall, KKNKLos kommentaar op So onner deur die maan

Voël innie hand

Voël innie hand

Pierre van Pletzen in sy eerste solo-opvoering.

Gepubliseer deurRoekeloos21/03/201715/03/2017Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: KKNK, Pierre van Pletzen, Pierre van Pletzen ProduksiesLos kommentaar op Voël innie hand

Voksbesit

Voksbesit, Schalk Bezuidenhout

Ná die sukses van verlede jaar se Schalk Bezuidenhout lewendig is dié krulkopkomediant met sy truitjies en skerp tong terug met ’n splinternuwe vertoning.

Gepubliseer deurRoekeloos21/03/201721/03/2017Gepubliseer inTeaterSleutelwoorde: Erns Grundling, KKNK, Schalk BezuidenhoutLos kommentaar op Voksbesit

Posts pagination

Nuwer artikels 1 … 7 8 9 10 11 … 36 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Ligte. Lewe. Liefde.
  • Oppi Dorp Fees 2026
  • Aan my sy
  • Gedigte van Alexander Carte
  • Dik en Dun

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Hein oor Ouer vrou, jonger man
  • Hein oor Ouer vrou, jonger man
  • Danie oor Ouer vrou, jonger man
  • Betty oor Ouer vrou, jonger man
  • Danie oor Koekie-loer

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier