The Homecoming word allerweë beskou as Harold Pinter se meesterwerk.
Sleutelwoord Argiewe:Deon Coetzee
My Sarie Marais
’n Vrou keer vir die eerste keer ná twintig jaar terug na die plaas waar sy grootgeword het en ontdek dat die plaas nou besit word deur die man op wie sy as jong meisie verlief was.
Toneel wat jou sal raak, hetsy jy lag of huil
Verskeie temas kom na vore in vanjaar se toneelaanbod by die Aardklop Nasionale Kunstefees.
Die Dinges is ’n Watsem – Jan Spies kom tot verhaal
Kom beleef in hierdie produksie die eiesortige humor van Jan Spies – die koffie-kapitaal-man.
Aardklop se Drama Feesmaal
Vanjaar kan jy ook verseker wees van ‘n porsie Shakespeare by die Aardklop Drama feesmaal.
