Die entoesiasme en standaard van toneeltekste wat inskryf vir die Nagtegaal teksprys bewys dat Afrikaanse teater aan die lewe gehou word deur hoopvolle en talentvolle dramaturge.
Sleutelwoord Argiewe:innibos
Aan die Annerkant …
Die appels val gewoonlik nie ver van die boom nie, maar met sangers is dit so dat hulle kinders musiek saam met hul pap inkry en dan ontwikkel hulle in net sulke goeie musikante as hulle ouers.
In Harmonie
Rina Hugo en haar jarelange vriend, Manuel Escorcio sing al van die tagtigerjare saam. Voeg die nuwe sensasie op die musiekfront, Romanz daarby en jy kry ’n produksie uit die boonste rakke.
Gorrie en die grilgrot
Net een kyk en jy gril dat jou tone krul!
Sussie: Cheers!
Ons vier Sussie se grootste treffers!
Dopper en Filistyne
Eric Nobbs slaag uitstekend daarin om die lagspiere te prikkel in sy unieke voordrag van die tradisionele Afrikaanse humor.
Die Dinges is ’n Watsem – Jan Spies kom tot verhaal
Kom beleef in hierdie produksie die eiesortige humor van Jan Spies – die koffie-kapitaal-man.
Sterre en planete
2009 is die jaar van die Astronomie.
Taraboemdery
In hierdie drama kom krap ’n vreemdeling, Koot, met sy lorrie, sy wyn en sy kitaar almal se lewens deurmekaar.
Klavier en snaar
Coenie de Villiers se musiek het nog altyd gewissel tussen die persoonlike en politieke met ‘n verskeidenheid van musiekstyle.
