Riaan Cruywagen se lang verwagte outobiografie Wat’s Nuus is op die rakke. Johnny le Roux van Naledi gesels met dié veteraan-nuusleser en TV-legende oor sy lewe in die kollig.
Sleutelwoord Argiewe:innibos
Jannie du Toit @ Boeke OppiSTOEP
Ter viering van veertig dinamiese jare van uitlewing van sy passie stel Jannie du Toit Onderweg bekend – ’n unieke multimedia-aanbieding wat bestaan uit ’n koffietafelboek, ’n dubbele CD en ’n DVD.
Bakkes @ Boeke OppiSTOEP
Die reisverhaalskrywer Johan Bakkes se jongste bundel, Oepse Daisy, het pas verskyn en daarin vertel hy van sy nuutste avonture.
Laurika Rauch – Nuwe temas
Laurika Rauch is terug in die Laeveld met ’n uitsonderlike vertoning waarin sy nuwe én ou temas vertolk.
Duisend Drome – Nianell & Romanz
Meng die bekroonde talent van Nianell en Romanz, en jy kry ’n Duisend Drome.
Drakensberg Boys Choir in concert / Drakensberg Seunskoor in konsert
Verteenwoordigend van die verskeie kulture wat Suid Afrika so uniek maak, het die Drakensberg Seunskoor ’n nuwe tendens onder internasionale kore begin wat uitstyg bo konvensie.
2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel
Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Ave Maria / Halleluja
Deur die loop van die eeue is baie musiek met die titel Ave Maria gekomponeer.
’n Seder val in Waterkloof
Hierdie skat uit die pen van PG du Plessis is Innibos 2011 se opdragproduksie en maak deel uit van die PG du Plessis Vereringsgeleentheid.
Brooklyn Babalaas
Die samewerking tussen Koos Kombuis en Jak de Priester en sy band is nie ’n konsert wat maklik in ‘n blik gedruk kan word nie.
