Frank Opperman is Kaptein Blitz, Suid Afrika se eie Superhero.
Sleutelwoord Argiewe:innibos
Oma Dekkers
Oma Dekkers is ’n sielvolle Nederlandse vertelling deur kabaret- sangeres Natascha C.
Liesl Marx met Die Vet-Faktor
Hierdie eenvrouvertoning van die vrou met die reusagtige boude, néé, stém, beloof vet pret te wees.
Gé Korsten – Lieflike droom
In hierdie huldeblyk aan Gé Korsten, neem Jannie Moolman en Riaan Hunter die gehoor op ’n nostalgiese musiekreis.
Spectacular Spectacular 2
Na ’n wegholsukses en staande ovasies is hierdie uitverkoopte produksie te sien by Innibos Kunstefees.
Man
In 1989 het Chris Chameleon sy toetrede tot die vermaaklikheidswêreld met sy selfgeskrewe eenman bedryf Boy ingelei.
Die-hoe-se-wat-se-wie-nou-weer?
Dis ’n doodgewone dag in Bertie en Alfrieda Botha se lewens. Hulle is twee ou-getroudes wat hulleself ongevraag in ’n krisis bevind.
My vrou se man se lyk se tas
Henry Perkins, ’n tipiese voorstedelike rekenmeester, ruil op die trein per ongeluk sy tas met die van ’n ander man om, net om uit te vind dat die tas ’n klein fortuin bevat!
Wat staan mens te doen?
Voeg ’n flambojante chef, twee gasbottels, baie wyn, ’n nuwe haarstyl en boererate bymekaar.
Die Van Aardes van Grootoor
Die Van Aardes van Grootoor is ‘n Afrikaanse skat uit die pen van Pieter-Dirk Uys.
