Die liefde neem vele gedaantes aan, dit weet ons almal. Dit wek velerlei emosies op. Dit is mymerend, melancholies, speels en sensueel.
Sleutelwoord Argiewe:innibos
#innibos Koos Kombuis en Andries Bezuidenhout @ Boeke OppiSTOEP
Plaas twee bekendes bymekaar wat albei digters en rockers en boonop twee slimkoppe is, en die tafel is gedek vir ’n interesante, maar anderste boekgesprek.
Stories Innibos boekbekendstelling
Stories Innibos-projek is ’n gemeenskapsprojek deur kinders vir kinders.
#innibos Nico Moolman @ Boeke OppiSTOEP
Nico Moolman is bekend vir sy pragtige koffietafel-publikasies. Hy stel sy nuwe boek Zij bekend by innibos waarin hy hulde bring aan die Afrikanervrou.
#innibos SAPPI Boeke-crawl
Met letters, woorde, sinne, verse, gedigte, prosa, verhale en musiek is die SAPPI boeke-crawl ’n eiesoortige en unieke woordreis.
Innibos Meridian Karino Koorfees – Sing nou ’n stukkie …
Sing nou ’n stukkie is ’n heerlike saamgestelde koorkonsert met verskeie skoolkore en soliste soos onder andere Jannie Moolman.
#innibos Chris Chameleon – Posduif
Die buitewêreldse stemvermoëns van Chris Chameleon, is iets waaraan gehore gewoond geraak het.
#innibos Jak de Priester – Winterkonsert
Vir die eerste keer in jare is die gewilde Jak de Priester terug by Innibos in ’n solo-vertoning.
#innibos Doep is nie dood nie
Doep is nie dood nie is ’n aanbieding met teks- en musiekgrepe oor die lewensbeskouing en werk van Koos du Plessis.
#innibos Laurika Rauch
Hierdie is die jaar waarin Laurika vir die eerste keer in vier jaar ’n nuwe album vrystel en sy en Llewellyn George lewer ’n program wat bestaan uit treffers en ander bekende liedjies.
