Gert Struwig (Cobus Venter) is ‘n rêrige êrige Grotman.
Sleutelwoord Argiewe:innibos
#innibos Hond
‘n Hond is ʼn man se beste vriend, veral wanneer daardie man se huwelik maar wankelrig is en dit beslis nie sy vrou is wat hom by wyse van spreke stertswaaiend by die huis inwag nie.
#innibos Die ontelbare 48
Dis Woensdagaand op ’n klein plattelandse dorpie in die Laeveld. Die kerksaal word ingerig vir die maandelikse fliekaand. Agt en veertig dorpenaars vergader bymekaar, elkeen met sy eie storie, om vanaand The Sound of Music te kyk. Tussen hulle sit ʼn moordenaar met ʼn sluwe plan.
#innibos Pa, maak vir my ʼn vlieër, Pa
Hierdie produksie is ’n huldeblyk aan skrywer Chris Barnard.
Fiëstas: En die wenner is …
Die wenners van vanjaar se Fiëstas is Donderdagaand by ’n glansgeleentheid by die Staatsteater in Pretoria bekend gemaak.
Fiëstas – die benoemdes
Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings is onlangs aangekondig.
Innibos Joburg-na-Maputo Kuns-safari
Innibos het vanjaar ’n nuutjie vir kunsliefhebbers, die Joburg-na-Maputo Kuns-safari vanaf 30 Junie tot 5 Julie.
Woorde Innituin
Poësie is nie net metrum en rym op papier nie, maar ’n kunsvorm wat uitdrukking vind in en uitgebeeld word op soveel meer maniere.
#innibos Sappi Boeke-crawl 2015
Die Sappi boeke-crawl is jaarliks die hoogtepunt vir feesgangers wat op soek is na ’n unieke ervaring rondom boeke en musiek.
#innibos Legkaart van jou gesig: Fisionomie in ‘n Neutedop
Jy kyk elke dag in die spieël, maar weet jy ooit wat jou gesig vir jou wil sê?
