Hierdie is een van die meesterwerke van die moderne Afrikaanse teater en is vandag nog net so aktueel soos wat dit 44 jaar gelede was.
Sleutelwoord Argiewe:innibos
Flennie die Snare
Bantom hom so
En flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
Ek is verlief op die kind
kykNET-verhoog innibos
As rock jou ding is, gaan jy dit daagliks kry by die MK Nou! Rockverhoog, waar sterre soos Bouwer Bosch, Bittereinder, aKING, Spoegwolf, Majozi, Gangs of Ballet, Matthew Mole, Albert Frost Trio, Taxi Violence en Fokfopolisiekar vir opwinding sal sorg.
innibos Sappi Boeke-crawl 2016
Die SAPPI boeke-crawl is jaarliks die hoogtepunt vir innibos-feesgangers wat op soek is na ’n unieke ervaring rondom boeke en musiek.
Ooms
Tobie Cronjé en Gerben Kamper is twee knorrige ooms wat tot hul spyt saam in ’n ouetehuis beland.
Die vrou uit die see
Hierdie is die aangrypende liefdesverhaal van Ellida wat met die veel ouer dr Wangel getroud is.
#innibos Boekgesprek: Dana Snyman en Keina Swart
Kom luister hoe dié twee skrywers gesels oor die alledaagse en hoe ’n storie gestalte kry.
#innibos 2016 Meridian Karino Innibos Koorfees
Hierdie is ’n heerlike saamgestelde koorkonsert waar verskeie skoolkore saam met Tuks Camerata optree. Die program is ’n uitvloeisel van weeklange koorslypskool waar bekende koorleiers soos Ferdinand Liebenberg, van onder andere Afrikaanse Hoër Seunskool en Michael Barret, koormeester en Direkteur van Kore aan die Universiteit van Pretoria, verskeie kore uit die land sowel as omliggende …
#innibos Kurt & Karen
Ruk-en-rol en popmusiek is genres wat nie gewoonlik in dieselfde asem genoem word nie.
#innibos Eggo’s uit die grotte
Neem die uiters talentvolle Joshua na die Reën, sit daarby die pragtige suiwer stem van Corlea Botha en meng dit met Tuks Camerata onder leiding van die flambojante Michael Barrett – en jy het ʼn produksie wat jou asem gaan wegslaan.
