Op die Evolution of 4-strykkwartet van Pretoria se program is ’n musikale reis na kontrasterende wêrelde.
Sleutelwoord Argiewe:Klein Karoo Klassique
#kkarooklassique Suid-Afrika in Refrein
Jannie Moolman, gewilde en bekroonde tenoor, Loveline Madumo en die Suid-Kaap Kinderkoor sing ’n unieke program van geliefde, inspirerende, eg-Suid-Afrikaanse teks en komposisies.
#kkarooklassique Romantiese Reise deur die 19de Eeu
Jan Hugo van Bloemfontein het al verskeie nasionale en internasionale klavierkompetisies gewen.
#kkarooklassique Mimi Coertse Galakonsert: Ons Gaan Groot
Kom beleef die passie en drama van opera in dié vertolking van wêreldbekende musiek soos Nessun Dorma uit Puccini se Turandot.
#kkarooklassique Kykie, dis Klassiek
Oudtshoorn se eie klassieke musiektalent kom vanjaar in die kollig met ’n program wat in die Bridgton-gemeenskap aangebied word.
#kkarooklassique Sielsnare
Die sielstrelende Amici-strykkwartet van Kaapstad se repertoire bestaan uit boeiende en uiteenlopende werke.
#kkarooklassique Met Klavier en Klarinet van Saint-Saëns tot Brahms
Sulayman Human en Visser Liebenberg se program bevat onder meer Saint-Saëns se Sonate vir klarinet en klavier in E-mol Majeur, op. 167.
#kkarooklassique Eine Kleine Jazzmusik
Eine Kleine Jazzmusik is ’n opwindende jazz-reis deur die meesterlike musiek van Mozart, verwerk in die unieke styl van Suid-Afrika se voorste Steinway-kunstenaar, Charl du Plessis.
#kkarooklassique ATKV Openingskonsert
Die eerste buitelandse wenner van ’n ATKV klassieke musiekkompetisie span saam met die mees onlangse wenners van die ATKV se kompetisies vir sangers en instrumentaliste vir ’n verskeidenheidsprogram.
Odeion strykkwartet in konsert
Die Kanna-wenners vir die Beste Klassieke Musiekuitvoering by die 2014 Absa KKNK.
