Kyk en luister saam Margit Meyer-Rödenbeck se gesprek.
Sleutelwoord Argiewe:Margit Meyer-Rödenbeck
Laerskool Noord
Laerskool Noord se leuse is “Kyk noord en stoot voort”, maar in hierdie lekker lag produksie is dit alles behalwe die geval. Drie onderwyseresse beplan ‘n verrassingsafskeidspartytjie vir hul skoolhoof se aftrede. Tussendeur die netbaljuffrou, Zelda de Wet, se vreeslose fluitjie, Bets du Preez se dramatiese deurmekaar administrasie en kaftans en sorglose Marietjie wat probeer …
Dolla se Vrystaat en Noord-Kaap toer
Dowwe Dolla het beplan om einde 2020 haar stiletto’s op te hang en haar lollie op Gumtree te verkoop, maar antie Corona en haar niggie Nkosozana het haar koebaai-waai effe vertraag.
Dowwe Dolla maak haar koebaai-toer klaar
Dowwe Dolla vat steeds die langpad met toere wat laasjaar moes klaar, maar toe word alles uitgestel.
Die Boer ontgrendel
Die bekende Boer restaurant teater in Durbanville wat, soos meeste ander teaters, tydelik gesluit is
weens die pandemie gaan sy deure heropen op 20 Augustus 2021.
Die voordele van eierwit – aanlyn
Margit Meyer-Rödenbeck … Marion Holm … twee name wat jou klaar laat lag al lees jy dit net.
Elsa Joubert se Spertyd
lle Suid-Afrikaners vind aanklank by hierdie intieme introspektiewe verhaal met sy universele kwessies.
Dolla “live” op die verhoog
Die grendels begin afval, MAAR die Kalf is in die Put, Cyril is in die Middel, maar Ace is nog in die Kombuis, Eskom se volgende reddingspakket is ‘n hamper met Blitz & Charcoal, Woolies verkoop hyena-vriendelike heuning, Dolla is 21 jaar in die bedryf en Ouma Dowe Dolla kom vir ‘n lang kuier, …wat alles beteken Suid-Afrika is in groter moeilikheid as wat ons besef het.
Dowwe Dolla skree steeds Chesliiiiiin!
Dolla se eerste aanlynvertoning vir die girrrrls, maar die mans mag ook maar loer.
Dowwe Dolla – Nou of nooit!
Die Kalf is in die Put, Cyril is in die Middel, maar Ace is nog in die Kombuis.
