Die Kalf is in die Put, Cyril is in die Middel, maar Ace is nog in die Kombuis.
Sleutelwoord Argiewe:Margit Meyer-Rödenbeck
Die voordele van eierwit
Kyk … as daar nou één dag is wat Ans Le Roux en Elna Basson nie tyd het om in ’n hysbak vas te sit nie, dan is dit vandag.
3 Susters …
Die vlug is vertraag en sy’s hoog op kalmeerpille.
Dowwe Wicus en Dolla van der Merwe
Weg met die dwepers, die boepens-knolle, die moaners en die groaners.
Koöperasiestories
Selfs diegene wat te jonk is om Koöperasiestories te onhou ken vir Mietie, Veldsman en Genis.
Louise Smit gesels oor haar lewe en boeke
In gesprek met Hannes van Wyk en Margit Meyer-Rödenbeck.
Die Boer steek weer kop uit by die KKNK
Durbanville se gewilde restaurant teater keer vir die derde keer terug na die KKNK. En as jy verlede jaar daar was, sal jy weet dit was een van die fees se treffers.
#dowwedolla
In hierdie nuwe “eenvrou” vertoning, beweeg Dolla bietjie weg van politiek, “want dis regtig nou boring”, alhoewel daar elke nou en dan ‘n onbeplande dwarsklap per ongeluk “gebeur”.
Fiëstas – die benoemdes
Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings is onlangs aangekondig.
#KKNK Liewe Heksie : Flower Power
Levinia is ’n dollatjie wat al vir meer as 50 jaar bekoor.
