Met die dat sommige mense deesdae betaal om na Dolla se praatjies te kom luister, kom sy met ‘n skok agter dat sy vir die eerste keer in haar lewe ’n belastingopgawe sal moet indien.
Sleutelwoord Argiewe:Margit Meyer-Rödenbeck
Kytie – ‘n Koos Kombuis storie
Die Kytie-storie is universieël en kan oor vele huishoudings vertel word.
KKNK 2013 Telbord
Die KKNK Telbord, waar jy uitvind hoe die man op straat en kritici voel oor die aanbiedinge en kunstenaars. Jy kan ook twiets, Facebook-inskrywings, foto’s, video’s en berigte vanaf die fees volg.
Lag jou g*t af
Emo Adams is die gasheer wat jou lagspiere prikkel.
Boksballade
Om te trek word gereken as een van die mees traumatiese ervarings van die moderne tyd. Kombineer dit met met die verbrokkeling van ‘n verhouding van 9 jaar op die vooraand van een se verjaarsdag.
Ek’s Anoniem, ek sê!
In sy nuwe humoristiese eenmanvertoning, Ek’s Anoniem, ek sê! steek Ian hand in eie boesem en vat Anoniem se spoor.
Pretville
Steve Hofmeyr, Lizz Meiring, Annette Engelbrecht, Emo Adams, Willem Botha, Terence Bridgett, Margit Meyer-Rödenbeck, Jakkie Louw, Kevin Leo, Pieter Koen & Carike Keuzenkamp
Vryfees 2012 Telbord
Ons teiken nou die #Vryfees in Bloemfontein om vas te stel hoe die man op straat en kritici werklik voel oor vanjaar se produksies en kunstenaars.
Liewe Heksie en die rolskaatse
Met haar persente, ‘n biki-kini en rolskaatse beloof Liewe Heksie om Blommeland nog kleurryker te maak.
Dowwe Dolla dink diep
Twee boeke van Frederick Nietsche en Siener van Rensburg beland per ongeluk tussen Dolla se versameling Mills & Boon’s wat sy spesiaal vir haar “trip” op die Costa Concordia bymekaar gemaak het.
