Toe Margit Meyer-Rödenbeck se ma in 2002 gediagnoseer is met kanker, het Margit en Hennie van Greunen besluit om ´n reis van twee vroue op die verhoog te sit, met die idee om ´n helende produksie daar te stel wat die sterwensproses demistifiseer. Die uiteinde: k ´n Splinternuwe Afrikaanse toneelstuk wat die lagspiere gaan oefen, …
Sleutelwoord Argiewe:Margit Meyer-Rödenbeck
Dowwe Dolla doen dit staan staan!
“Hoe ry die boere sit-sit so!” en dis van al die gesit dat hulle lyk soos hulle lyk. Kyk Dolla is eintlik ´n voorstaander van lê, maar vir variasie het sy besluit van nou af sal dit staan-staan wees. Vir ´n korte wyle het Dolla besluit sy wil nie so vingeralleen deur die wêreld gaan …
Dowwe Dolla: Feesflerrie!
“Afrikaners is plesierig, en dan maak hulle so . en so . en sooo!” En waar daar plesierigheid is, daar is Dowwe Dolla. Dolla is die plakkaatpoppie vir al wat fees en jol in ons land is. Sy raak net effens deurmekaar met al die feeste, so het sy laas by neef Sarel se kersfeespartytjie …
Dowwe Dolla: Saal 10
Dit is Dolla se tiende jaar as staatslet, teatertert en dramadommie en sy vier dit deur haar drie-weke graad in die Medisyne te voltooi aan die UK (Universiteit van Kuba).
Want ons kan / ‘Cause we can
Dis weer daai tyd van die jaar: die sesde Want ons kan / ‘Cause we can-konsert vind plaas op Sondag, 27 Julie 2008 om 18:30 in die Bellville Burgersentrum.
KKNK 2008 Program
Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.
Dowwe Dolla: Die Goeie Fee(ks)
Dowwe Dolla trek haar Goeie Fee(ks) rokkie aan en vat ons op reis deur haar inkleur-uitgawe van Almal se Gunsteling Feeverhale.
Dis die lewe, moenie lag nie!
Pedro Kruger sê Marion Holm is die snaaksste mens wat hy in ‘n lang tyd ontmoet het.
Dolla se album
Afrimusik werk hard om minder bekende plaaslike kunstenaars blootstelling te gee. En dit werk – want baie van hulle kunstenaars raak al huishoudelike name.
