As die towersleutel begin gloei, gaan Vlooi en sy maats op ‘n avontuur, en hierdie keer is die bestemming Parys! Nie die ene in die Vrystaat nie, die een ver oor die water waar hulle paddaboudtjies eet, en die Mona Lisa vir hulle loer.
Sleutelwoord Argiewe:Margit Meyer-Rödenbeck
Ouma is op pad
In die Knersvlakte word jy nie groot met luukshede soos doekies
omdraai nie.
Laaste twee speelvakke van Hoerkind
Hy word ´n hoerkind genoem.
Hoerkind
Die skywerjoernalis Herman Lategan se blitsverkoper, Hoerkind: Die memoires van ʼn
randeier, is deur die bekroonde akteur en teaterskepper Margit Meyer-Rödenbeck in ʼn
toneelstuk verwerk.
Ouma is op pad
Ouma kom van Garies en soos meeste mense van daardie wêreld is sy n formidabele vrou. In die Knersvlakte word jy nie groot met luukshede soos doekies omdraai nie.
Laerskool Noord maak laaste draaie
Na meer as 80 vertoning en amper 2 jaar op die pad is die komedie Laerskool Noord weereens op die pad, maar op sy laaste rondtes.
Vlooi en die ondergrondse avontuur
Dit is die 21ste maal dat Krazy Katz produksiehuis in samewerking met Kunstekaap en Oxford University Press ‘n Vlooi avontuur aanbied, en wel: “Vlooi en die Ondergrondse Avontuur”.
Liewe Heksie vang vis
Ons almal se geliefde Liewe Heksie is terug. Dié keer span sy haar besem in as ’n visstok, maar dit sukkel maar om ’n vis te laat byt.
Laerskool Noord op toer
Laerskool Noord se leuse is KYK NOORD EN STOOT VOORT.
Teaterkenners gesels oor Koöperasiestories
Kyk en luister saam Margit Meyer-Rödenbeck se gesprek.
