Die 2010 sokker wêreldbeker begin vandag in Suid-Afrika.
Sleutelwoord Argiewe:Suid-Afrika
Laaste WB kaartjies nou beskikbaar
Tot op hede is 2,2 miljoen kaartjies verkoop vir die 2010 sokker-wêreldbeker.
SA verkoop meer wyn as Frankryk
Suid-Afrikaanse wynverkope in Brittanje het vir die eerste keer die van Frankryk verbygesteek.
Hoofkwartiere vir sokkerspanne bekend
FIFA het onlangs die name van die hoofkwartiere van die buitelandse sokkerspanne bekendgemaak.
Rekord aantal toeriste
Suid-Afrika se minister van toerisme, Marthinus van Schalkwyk, het gesê die land verwag vanjaar ’n rekord aantal toeriste.
Eerste drankvrye hotel in SA
Suid-Afrika se eerste drankvrye hotel maak die week sy deure oop in Kaapstad.
Die name nou aan skerwe, liewe Lulu
Dit is weer daardie tyd van die jaar wat ons oornag verdwaal op pad na bekende plekke.
Nuwe werklikheid vir 2010 FIFA-wêreldbeker
Nuwe tegnologie gaan gebruik word om die 2010 FIFA-wêreldbeker in Suid-Afrika te verkoop aan die wêreld.
Kondome vir (Suid-) Afrika
Suid-Afrika se departement van gesondheid het 63 miljoen kondome versprei in November 2009.
Wêreld gaan in 2011 in Suid-Afrika koppe stamp oor klimaat
Die 17de konferensie van die Verenigde Nasies se raamwerkkonvensie oor klimaatsverandering, in 2011, gaan in Suid-Afrika gehou word.
