Chris Barnard se kinders baklei vir ma se goed

“Hartchirurg Chris Barnard se kinders is ‘n in bitter stryd gewikkel oor die eienaarskap van ‘n Irma Stern-skets en ander aandenkings uit hul kindertyd.” Barbara Zoellner Frederick Barnard Christiaan Barnard Janet Silva Chris Barnard se kinders in hofgeding

Boendoe

As iemand wat nie eintlik gereeld Afrikaanse boeke lees nie, skielik ´n paar ure lank nie belangstel in die krieket op die TV of rekenaarspeletjies nie, en net met sy neus in ´n boek sit en uitgelos wil word “om uit te vind of die vliegtuig gaan opstyg”, moet jy weet dat ´n skrywer iets beet het.