… lees meer oor Affairs vir domkoppe >> Affairs vir domkoppe is 2 November by Die Boer in Durbanville. Kaartjies kos R110 en kan bespreek word by 021 979 1911. Chris Vorster, Pierre van Pletzen, GZ Productions
Sleutelwoord Argiewe:Chris Vorster
Die plooi-faktor met Liesl Marx
Vir elkeen wat al ooit geskrik het vir ’n nuwe plooi, ’n verwarde grys haar, ’n onwillige lyf, silikoon en Botox.
Affairs vir domkoppe
As jy soos ék nóóit na goeie raad luister nie, kom luister na my.
Komedies by KKNK
Die lewe marineer ‘n mens.
Holm: Ge-Marion-neer
Hoe marineer die lewe ’n mens?
Holmakiesie
Almal weet van bollemakiesie slaan, maar wat sou ’n holmakiesie wees?
Buurtwag
Dié buurtwag is uiters verteenwoordigend: ’n Boer, ’n Engelsman, ’n tiener, ’n gay man, ’n bruin man en ’n flerrie.
holm@iafrica.com
Met die Holm gebore was verlede jaar ’n reuse sukses.
Amper
Paul is ‘n skrywer wat deesdae beter drink as wat hy skryf.
Met die Holm gebore
Om met die helm gebore te wees is een ding, maar om met die Holm gebore te wees, is nie net één ding nie …
