‘n Nuwe video van Die Antwoord.
Sleutelwoord Argiewe:Die Antwoord
Die Antwoord-video verwyder
Die lokvideo van Die Antwoord se nuwe album is van die internet verwyder nadat die groep glo nie toestemming van die kunstenaar Jane Alexander gekry het om na haar bekende beeldegroep te verwys nie.
I fink u freeky
“I fink u freeky” van Die Antwoord se nuwe album TEN$ION.
Daar’s ‘n Antwoord in The New York Times
Gister het The New York Times ‘n artikel publiseer oor Die Antwoord.
TEN$ION voorsmaak
Die Antwoord se nuwe album TEN$ION verskyn eersdaags.
TEN$ION
Die omslag van Die Antwoord se nuwe album TEN$ION.
Die Antwoord: Fok julle naaiers
Die rede hoekom Die Antwoord en Interscope se paaie geskei het.
Bymekaarkomplek vir die kunste
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
’n Ware verhaal
Afrikaanse rap en hip hop is almal se liefling, met die zef kinders Jack Parow en Die Antwoord wat voor in die koor sing.
Agterplaas
Wat het Die Antwoord, Jack Parow en Angus Buchan in gemeen?