Ná die sukses van die-hoe-se-wat-se-wie-nou-weer? is Bertie en Alfrieda Botha terug, in Die Wagkamer, geskryf deur Saartjie Botha.
Sleutelwoord Argiewe:Elize Cawood
Die hoe-nou-se-waar-nou-se-net-nou-se-nou-nou!
Alfrieda en Bertie Botha is terug!
#Vryfees2013 na hartelus
As gekyk word na die vol, interessante en uiteenlopende program wat die Vryfees-span vir 9 tot 14 Julie saamgestel het, gaan feesgangers vanjaar se slagspreuk (hartelus!) na hartelus kan uitleef.
Die-hoe-se-wat-se-wie-nou-weer?
Dis ’n doodgewone dag in Bertie en Alfrieda Botha se lewens. Hulle is twee ou-getroudes wat hulleself ongevraag in ’n krisis bevind.
Albert Maritz gesels met …
Veteraan akteur en regisseur Albert Maritz gesels in hierdie program met bekende akteurs in die teater en televisiewêreld.
Vier instellings wedywer in 2009 SPAT-toneelstryd
Die Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater (SPAT) vir 2009 gaan vir die eerste keer tussen vier tersiêre instellings uitgespook word.
Kovsies maak skoonskip met Die Begrafnis
Die dramadepartement van die Universiteit van die Vrystaat is vandag by die Absa KKNK op Oudtshoorn met die 2008-Sanlamprys vir Afrikaanse Teater bekroon.
Maties en Kovsies in Teater-Intervarsity by KKNK
Die Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater (SPAT) vir 2008 gaan tussen die universiteite van Stellenbosch en die Vrystaat uitgespook word.
Paul Slabolepszy se nuutste
Elize Cawood, is eersdaags te sien in hierdie heerlike komedie.
