Na die enorme sukses van ons 2009-karnaval bied die Woordfees weer groot en veilige pret vir oud en jonk.
Sleutelwoord Argiewe:Emo Adams
Ietsie oud, ietsie blou, ietsie nuut en iets geleen
Die Oude Libertas-amfiteater is vanjaar so spoggerig soos ’n somerbruid.
Emo Adams en Bobby van Jaarsveld
Saam kry hulle die gehoor aan die sing en dans. Dis egter Emo Adams se taak om vir Bobby van Jaarsveld aan die dans te kry.
Emo & Niël SWING
Emo Adams en Niël Rademan sing hul gunsteling goue treffers met die nodige flair wat van swing-musiek verwag word.
Taliep Petersen – Kind van Distrik 6
Op 16 Desember 2006 het Suid-Afrika ‘n ikoon verloor.
