Die wenners van 2012 se Absa KKNK Kannas is Sondag by die Mount Nelson in Kaapstad bekend gemaak.
Sleutelwoord Argiewe:Emo Adams
Brother Love
Op hulle eie is hulle dinamiet. Saam is hulle plofbaar. Die uiters talentvolle broers, Emo en Loukmaan Adams, is huishoudelike name in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf. Nou is hulle saam by die fees om jou met hul onweerstaanbare sjarme en altydteenwoordige broederlike wedywering te oorrompel. Vervaardigers en teks deur Emo Adams, Loukmaan Adams en Basil Appolis. …
KKNK 2012 Kanna-nominasies
Die Kannas-toekennings gee erkenning aan produksies van uitstaande gehalte by die Absa KKNK.
KKNK Telbord, 1 April – aand
#KKNK Bord kry meer momentum met @Biancalegrange @CharlPianoman @emoadams & @_taramay
KKNK 2012 Telbord
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe mense werklik voel oor 2012 se KKNK. Ons scrapers lees elke Facebook-inskrywing, twiet en artikel wat in Oudtshoorn gegenereer word.
Woordfees 2012 Telbord
Die Woordfees is vanjaar oorval met groot groepe feesgangers. Roekeloos.co.za se eksperiment om die Woordfees data op sosiale media te ontleed was ewe suksesvol.
‘n Plekkie in die Son … Mitchells Plain se Mense
’n Plekkie in Die Son … Mitchells Plain se Mense is unieke musiekteater met bekende kunstenaars wat storievertellings en liedjies met skreeusnaakse komedie, hip-hop-ritmes en danse kombinee
Emo Adams Take Note
Emo Adams en Take Note is van 26 tot 31 Julie by Die Boer in Durbanville.
Funny Kaap
Funny Kaap kikker vanjaar se vroueweek op by die Kunstekaap teater in Kaapstad vanaf 4-6 Aug om 20:00.
Somerset-Oos skud sy vere reg vir Biltongfees
Dit is amper tyd. Die 20ste Castle Lager Oos-Kaapse Biltongfees belowe om die winterkoue met vermaak en honderde stalletjies wat die monde sal laat water, te verdryf.
