Op 3 Augustus 2015 trek kykNET Musiek ‘n nuwe baadjie aan met die geboorte van kykNET NOU!
Sleutelwoord Argiewe:Emo Adams
SuperSkouspel
Huisgenoot-Skouspel, die Afrikaanse musiekkonsert wat die afgelope 15 jaar in Sun City gehou is, word vanjaar SuperSkouspel.
#KKNK Emo Adams : Is duidelik
Die talentvolle Emo Adams en sy span het al twee keer die Absa KKNK se Kanna-prys vir die Beste Musiekproduksie gewen.
Fiëstas gaan die sterre laat skitter
Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die blou-tapyt uit vir ‘n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer.
Jou Show
Kort jy ‘n weeklikse lag-inspuiting?
Finding Emo
Hy is skerp, energiek en ‘n liefling onder Suid-Afrikaanse gehore.
Program vir 20ste KKNK
“Met ’n verskeidenheid bekende stemme, geharde stemme en nuwe stemme, klink die program van die
twintigste kunstefees op Oudtshoorn, soos ’n koor in harmonie.”
Twintigste Absa KKNK spog met ‘n propvol program
Wie sou kon raai dat wat 21 jaar gelede begin het as ‘n klein idee gedryf deur die passie van ‘n paar mense sou groei tot die KKNK wat ons vandag ken.
#Aardklop13 Telbord
Die #Aardklop13 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by Aardklop 2013.
Braai some more
Kom skud jou biskit en vier plaaslike musiekerfenis op Braaidag saam met Claire Johnston, Emo Adams, Karen Zoid, Chris Chameleon en ene Sarel Fourie.
