Feesproduksies in ’n splinternuwe baadjie geklee, en kan groter gehore vanuit die gemak
en veiligheid van hul motors na feesaanbiedings op die silwerskerm kyk.
Sleutelwoord Argiewe:Emo Adams
KKNK Mothership Sessies
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) en Mothership Studios bied vanaf Donderdag 30 Julie tot Donderdag 24 September ’n eksklusiewe musiekreeks aan wat musiekliefhebbers in die gemak en veiligheid van hulle huise kan geniet.
#TsekCorona!
Met Suid-Afrikansers nou in ’n staat van inperking as gevolg van die Covid-19-viruspandemie, is
verskeie feeste en vertonings uitgestel, onder meer David Kramer se KaapKreools.
Intimate with Emo
Emo Adams is gebore vir die verhoog is: hy is Mr Showman.
Taalmonument gaan gons
Die eens betwiste en Afrikaanse Taalmonument in die Paarl sal gons van die kulturele aktiwiteite wanneer die One World Festival op 6 en 7 Oktober daar plaasvind.
Oh Dam Cederberg Musiekfees
Die dorp Clanwilliam in die Cederberg is een van die tien oudste dorpe in Suid-Afrika.
Karoo Swing
Ikoniese Afrikaanse musiek word opgetof in Karoo Swing.
kykNET-verhoog innibos
As rock jou ding is, gaan jy dit daagliks kry by die MK Nou! Rockverhoog, waar sterre soos Bouwer Bosch, Bittereinder, aKING, Spoegwolf, Majozi, Gangs of Ballet, Matthew Mole, Albert Frost Trio, Taxi Violence en Fokfopolisiekar vir opwinding sal sorg.
Klim op die wa vir RZA Volume 3
Van lesbian motorbike rallies tot gimkanas op klein dorpies basuin die luidsprekers dit uit in blye galme: daar is ’n Republiek van Zoid Afrika Volume 3.
kykNET Nou
Op 3 Augustus 2015 trek kykNET Musiek ‘n nuwe baadjie aan met die geboorte van kykNET NOU!