U.S. Drama bied aan Bohaai oor Boggerol, ´n verkorting en verwerking van Shakespeare se Much ado about nothing in Afrikaans deur Martelize Kolver.
Sleutelwoord Argiewe:Martelize Kolver
Die Francois Toerien Show
Die vierde aflewering van die Francios Toerien Show bestaan uit verskeie skreeusnaakse komediesketse.
KKNK 2008 Program
Met die 2008 KKNK program is gepoog om die huidige identiteit en gehore van die fees te behou.
Aardklop se Drama Feesmaal
Vanjaar kan jy ook verseker wees van ‘n porsie Shakespeare by die Aardklop Drama feesmaal.
5’4”
‘n Skreeusnaakse solovertoning met Martelize Kolver.
Moeders en Dogters
Corlia Fourie vang Suid-Afrika se ontstuimige geskiedenis en die tyd wat verandering in Suid-Afrika ingelui het, vas in ‘n roerende drama oor menslike verhoudings.
