Twintigste Absa KKNK spog met ‘n propvol program

Wie sou kon raai dat wat 21 jaar gelede begin het as ‘n klein idee gedryf deur die passie van ‘n paar mense sou groei tot die KKNK wat ons vandag ken.

Aardklop wenners aangekondig

Die produksies Mooi Maria, Rooiland, lig en …miskien het Saterdag by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees met die grootste pryse weggestap.

Sanlam bekroon jong bloed by Aardklop

Die wenner van die derde Sanlam-prys vir Afrikaanse Teater, die grootste in die geskiedenis vir die ontwikkeling van Afrikaanse teaterproduksies, is vanoggend by die Aardklop-kunstefees aangewys.