Drie akteurs! 37 toneelstukke! 154 sonnette! Twee lang gedigte in nét 99 minute!
Sleutelwoord Argiewe:Waldemar Schultz
Verse in my vingers
In hierdie drama kry Breyten Breytenbach se gedigte gestalte teen die agtergrond van Laurinda Hofmeyr en Schalk Joubert se musiek.
Toneel wat jou sal raak, hetsy jy lag of huil
Verskeie temas kom na vore in vanjaar se toneelaanbod by die Aardklop Nasionale Kunstefees.
Iets uit niets!
Die Klein Libertas teater bied ‘n energieke interaktiewe kindertoneelstuk aan onder leiding van Waldemar Schultz.
Die ryk weduwee
Uys Krige se bekende, gewilde en klassieke komedie is die Woordfees se baie spesiale Lag-Lag Tien Jaar feesdrama!
