Vermaak uit die boonste rakke – ’n groot rolverdeling val saam in een veelsydige akteur!
Sleutelwoord Argiewe:Waldemar Schultz
Strip!
Strip! is ’n komedie oor ’n man in sy garage wat nie weet hoe om homself van die verlede los te maak nie.
Komedies by KKNK
Die lewe marineer ‘n mens.
Die monster in die gang
Duca het net een dag om te bewys dat sy normaal lewe.
Woordfees 2013 Telbord
Tegnologie bepaal hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars by die 2013 Woordfees.
Die 100 gewildste Afrikaanse gedigte
Die 100 gewildste Afrikaanse gedigte, soos deur ’n openbare stemming gekies.
Pennieknyper
Ebenezer Pennieknyper, ’n suinige en onbarmhartige ou sakeman, word een Kersgety besoek deur die spook van sy oorlede vennoot, Sarel Stuiwevuis.
Verse in my Vingers
Verse in my Vingers (’n kopreis deur die lewe en werk van Breyten Breytenbach) word op 23 & 28 Augustus by die Klein Libertas Winterfees in Stellenbosch opgevoer.
’n Seder val in Waterkloof
Hierdie skat uit die pen van PG du Plessis is Innibos 2011 se opdragproduksie en maak deel uit van die PG du Plessis Vereringsgeleentheid.
Spyt
Tragi-komiese opset, donker humor, eiesoortige dialoog.
