// Wenke E


E

Wenke A | Wenke B | Wenke C | Wenke D | Wenke E | Wenke F | Wenke G | Wenke H | Wenke I | Wenke J | Wenke K | Wenke L | Wenke M | Wenke N | Wenke O | Wenke P | Wenke R | Wenke S | Wenke T | Wenke V | Wenke W

Eiers

* Sny hardgekookte eiers deur met mes wat in water gedoop is en die eiergele sal nie breek nie.

* ‘n Lepel asyn in die water wanneer jy ´n eier posjeer keer dat die wit versprei.

* Voeg bietjie asyn by die water as jy eiers bak. Dit keer dat die eiers bars.

* Om eiers langer te laat hou meng jy 400 g ongebluste kalk met 6 l water en plaas die eiers daarin.

* Voeg ‘n knippie sout by eierwit as jy dit klop, die eierwit sal gouer styf word.

* As jy nie genoeg eiers het vir ‘n resep nie kan jy 1 uit 3 met 15 ml mielieblom vervang.

* Gooi ‘n bietjie mosterd by roereiers, vir meer kleur en geur.

* Die roereiers sal meer wees as vir elke eier ‘n teelepelvol mielieblom bygevoeg word.

* Voeg ‘n skootjie sjerrie by die eiermengsel vir roereier of omelet vir ‘n heerlike smaaksensasie.

* Sny hardgekookte eiers deur met ‘n mes wat in water gedoop is en die eiergele sal nie breek nie.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Switch to our mobile site