Wenke N

N

Wenke A | Wenke B | Wenke C | Wenke D | Wenke E | Wenke F | Wenke G | Wenke H | Wenke I | Wenke J | Wenke K | Wenke L | Wenke M | Wenke N | Wenke O | Wenke P | Wenke R | Wenke S | Wenke T | Wenke V | Wenke W

Naellak

Om naellak gou te laat verhard kan jy dit in yswater dompel.

Naellak word ook gouer droog indien jy goeie ou Spray ´n Cook daaroor spuit.

Om die punte van jou naels bietjie witter te maak, borsel met ´n bietjie tandepasta aan die onderkant van die nael.

Wenke A | Wenke B | Wenke C | Wenke D | Wenke E | Wenke F | Wenke G | Wenke H | Wenke I | Wenke J | Wenke K | Wenke L | Wenke M | Wenke N | Wenke O | Wenke P | Wenke R | Wenke S | Wenke T | Wenke V | Wenke W

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar