Wenke J

J

Wenke A | Wenke B | Wenke C | Wenke D | Wenke E | Wenke F | Wenke G | Wenke H | Wenke I | Wenke J | Wenke K | Wenke L | Wenke M | Wenke N | Wenke O | Wenke P | Wenke R | Wenke S | Wenke T | Wenke V | Wenke W

Juweliersware

Week goue juweliersware vir 15 minute in appelasyn om dit skoon te maak. Maak droog met ‘n sagte lappie.

Maak juweliersware skoon deur dit oornag te week in ‘n mengsel van koeksoda en asyn. Indien nodig, skrop dit liggies met ‘n ou
tandeborsel. Dit verwyder alle vullis sonder om die stene, goud of silver te beskadig. Week pêrels slegs ‘n uur. Moenie pêrels oornag week nie.

Wenke A | Wenke B | Wenke C | Wenke D | Wenke E | Wenke F | Wenke G | Wenke H | Wenke I | Wenke J | Wenke K | Wenke L | Wenke M | Wenke N | Wenke O | Wenke P | Wenke R | Wenke S | Wenke T | Wenke V | Wenke W

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar