// Wenke L


L

Wenke A | Wenke B | Wenke C | Wenke D | Wenke E | Wenke F | Wenke G | Wenke H | Wenke I | Wenke J | Wenke K | Wenke L | Wenke M | Wenke N | Wenke O | Wenke P | Wenke R | Wenke S | Wenke T | Wenke V | Wenke W

Laaie

Vryf seep of kerswas op die spore van laaie wat vassteek.

Leerbanke

Was leerbanke met seep en water, vryf droog en smeer vaselien in. Laat staan 24 uur en vryf blink. Dit laat die leer langer hou.

Lipstiffie

Verwyder lipstiffiemerke van jou klere met bloekomolie.

Vir ‘n natuurlike lipstiffie wat baie lank hou kan jy rou beet fyn maak en aanwend.

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Switch to our mobile site