Die Woordfees is vanjaar oorval met groot groepe feesgangers. Roekeloos.co.za se eksperiment om die Woordfees data op sosiale media te ontleed was ewe suksesvol.
Sleutelwoord Argiewe:Chris Chameleon
2012 kykNET Fiestas nominasies bekendgestel
Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ‘n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is gisteraand aangekondig.
Aardklop wenners aangekondig
Die produksies Mooi Maria, Rooiland, lig en …miskien het Saterdag by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees met die grootste pryse weggestap.
Boo!
Boo!
Chris Chameleon praat ook oor Bono
Chris Chameleon neem ook nou deel aan die openbare geveg oor Bono se opmerkings.
Boo! is terug
Boo! het in 1997 in die agterstrate van die vuil Brixton, Johannesburg begin.
Noot vir Brood
Vanjaar debuteer Chris Chameleon sy produksie Noot vir Brood by Cultivaria 2010.
Heuningland
Die gewilde Radio Kalahari Orkes is terug met hulle derde album, Heuningland.
Chris Chameleon tussen die dolfyne
Chris Chameleon repeteer saam met die dolfyne by uShaka Marine World in Durban.
Voilà!
Begelei deur twee klassieke kitare neem Chris Chameleon gehore vanjaar op reis deur sy verbeeldingswêreld.
