Die benoemings vir die 51ste Fleur du Cap-teaterpryse is bekend.
Sleutelwoord Argiewe:Cintaine Schutte
Fiëstas: Regstreekse uitsending van glansaand
Trek jou dagboek nader en maak ’n nota, want op Donderdagaand 18 Februarie is daar net een plek om te wees: Kanaal 144.
Die Seemeeu, klassieke Tsjechof in Afrikaans
Dié klassieke verhaal van onbeantwoorde liefde, soeke na sukses, aftakeling en vervulling het vol sale by Aardklop, die KKNK en Woordfees op hul voete gehad.
#VSKunstefees Amper, Vrystaat!
Mense sê die Vrystaat is waarheen verlore siele trek om dood te gaan, waar geheime die emmer skop, waar die aarde so plat is jy sien jou hele toekoms as jy ’n windpomp klim …
#NAF2015 Cape of Rebels
Cape of Rebels ondersoek twee tydperke in die Suid-Afrikaanse geskiedenis: die Anglo-Boereoorlog en die stryd teen Apartheid.
KKNK 2015: ‘n Fees met stof tot nadenke
Die feesprogram van die Absa KKNK het gesorg dat die Kannapaneel, wat jaarliks die Kanna-pryse oftewel die “Klein Karoo Oscars” moet toeken, diep moes dink om die nominasies aan te wys.
#Aardklop Die Seemeeu
’n Sterbelaaide rolverdeling in ’n nuwe verwerking van Anton Tsjechof se klassieke meesterstuk.
#KKNK Trompie is net uitgepaas
Is dit so eenvoudig soos “balle, braai en buuste”?
#Woordfees Tee
Die wêreld buite is aan’t vergaan.
#Woordfees Meerfout
Die moderne samelewing verwag van ’n vrou om meer as een ding te wees.
