Alkohol het ’n uitwerking, maak dinge beter, slegter, is ’n kruk.
Sleutelwoord Argiewe:Cintaine Schutte
Tjop en Dop
Dawie hou ’n ‘skilpadbraai’ – meer dop as vleis.
Droom
Die vier liefies bevind hulself in die nagklub waar dinge gou bos en boos en broos raak.
KKNK 2013 Telbord
Die KKNK Telbord, waar jy uitvind hoe die man op straat en kritici voel oor die aanbiedinge en kunstenaars. Jy kan ook twiets, Facebook-inskrywings, foto’s, video’s en berigte vanaf die fees volg.
Nagwond
Ons dae is gevul met besluite – regte en verkeerde keuses wat uitloop op vreugde of spyt.
Woordfees 2013 Telbord
Tegnologie bepaal hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars by die 2013 Woordfees.
Boetie dit is tyd vir bid as ‘n seekoeikoei op jou skoot kom sit
Philip de Vos is alombekend vir sy lustige limerieke en filosofiese rymelary.
Lament in G
’n Opwindende nuwe teaterproduksie wat die intriges van die huwelik tussen Samuel, ’n politieke joernalis, en Beth, ’n Joodse kunstenaar, ondersoek.
Die soet trane van Petrus Pansegrouw
’n Splinternuwe tong-in-die-kies-komedie geskryf deur die veelsydige en bekroonde dramaturg Charles J. Fourie.
Gelukkig elke dag!
Gelukkig elke dag! is ‘n absurde komedie deur die bekroonde Estoniese dramaturg Jaan Tätte en vertaal deur Saartjie Botha.
