Twee wit vroue wil ’n swart kind aanneem.
Sleutelwoord Argiewe:Cintaine Schutte
2018 Fiëstas
Vanjaar se Fiëstas het op Donderdag 8 Februarie 2018 by Montecasino Teatro in Johannesburg plaasgevind.
kykNET Fiëstas-toekennings 2018
Die Fiëstas vereer jaarliks die werk wat die afgelope feesjaar opgelewer het.
Half leeg
Dis 02:00. Die kroegman het laaste rondtes geroep.
Winterboom
Gerda Harmse en haar aangenome seun Marius bly saam in ’n deftige kasarm op die klein plaas Winterboom net buite die dorp.
Die Fliek
In ’n ou bioskoop iewers in Kaapstad vee 3 jong skoonmakers springmielies op en sien om na een van die laaste 35-mm projektors in die land.
Drif
Twee susters bestuur ’n herberg langs ’n rivierdrif wat tydens storms afkom en gereeld lewens eis.
2016 kykNET Fiësta-benoemings bekend
Die kykNET-Fiëstas, die enigste toekenning van sy soort in die land, vereer sedert 2011 rolspelers vir hul uitsonderlike bydraes tot die land se grootste kunstefeeste. “Die Fiëstas-paneel het in 2016 meer as honderd Afrikaanse debuutproduksies gesien,” sê Naudé van der Merwe, sameroeper van die Fiëstas-paneel. “Ons het belangrike insig gekry in wat vir kunstenaars en …
51ste Fleur du Cap-wenners
’n Afrikaanse toneelstuk, Samsa-masjien, het vanjaar die meeste Fleur du Cap-pryse ingepalm.
#kknk2016 Die Huis van Bernarda Alba
Na die dood van haar tweede man, lê Bernarda Alba, die stoere matriarg, ’n vonnis van rou op.
