Dit is nie aldag dat mens teater toe gaan om rugby te kyk nie. Veral nie as jy 24 akteurs, sangers en dansers geklee in knap rugbybroeke en kniehoogte kouse saam op een verhoog te wagte kan wees nie.
Sleutelwoord Argiewe:Ina Wichterich
Balbesit
Daar is min dinge wat ’n mens so bly kan maak soos mooi rugby.
Ietsie oud, ietsie blou, ietsie nuut en iets geleen
Die Oude Libertas-amfiteater is vanjaar so spoggerig soos ’n somerbruid.
Vreemdelingskap, magiese realisme en Afrika by Aardklop
Vreemdelingskap en vervreemding is die deurlopende tema van die Engelse produksies wat vanjaar by Aardklop te sien is.
