Na ‘n afwesigheid van meer as vyf maande is Lefra weer op die planke met vier produksies by Carnival City se Applause.
Sleutelwoord Argiewe:Rocco de Villiers
Rocco met Blou
Gewilde pianis Rocco de Villiers bring ’n keur van gunstelinge, ‘n skoot Country en ‘n tikkie nostalgie.
Kortbroek, Langkouse
Wat om te dra agterop ’n bakkie
Wees net jouself
Ná 20 jaar van klavierspeel is Rocco se leuse, “Wees net jouself, al die ander is reeds geneem!”.
Liewe Hemel Liewe Aarde
Gewilde pianis Rocco de Villiers met ‘n versameling van mooi musiek.
Roccorasie
Roccorasie is ‘n okkasie, ‘n gedoente en ʼn verskoning vir ʼn viering van pianis Rocco de Villiers se beste (musiek) en blinkste (pakke).
Leon en Rocco … en ander instrumente
Daar’s ’n Leon, ’n Rocco, ’n tikmasjien, ’n klavier … en ander instrumente.
Klim op die wa vir RZA Volume 3
Van lesbian motorbike rallies tot gimkanas op klein dorpies basuin die luidsprekers dit uit in blye galme: daar is ’n Republiek van Zoid Afrika Volume 3.
#Woordfees Leon en Rocco – en ander instrumente
Leon van Nierop en Rocco de Villiers, bekendes in die vermaaklikheidswêreld, doen in dié produksie wat hulle glo hulle kan doen …
#Aardklop Beautiful Beautiful Hymns – Rocco de Villiers
Rocco de Villiers sit sy reis voort op soek na die mooiste, mooiste musiek ooit.